WOT Box - Golf 5 GTi

Post Reply
User avatar
Puni
Field Marshal
Posts: 10116
Registered for: 15 years 8 months
Car Make: VW and Audi
Car Model: VW T6 Caravelle | Audi Q7
Membership No: 1523
Location: Glen Marais, Kempton Park
Contact:

WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Puni »

Hi guys.

Can someone please tell me how a WOT box works? I have the basic understanding of it.
How and where do you fit it? Like where in the car?

What is the Pro's and Con's of having a WOT box?

Puni :hi:
Derrick Puni Brummer

Current Rides:
T6 Caravelle 2.0 BiTDI
'16 Audi Q7 3.0 TDI

Ex Rides:
'08 Touareg V10
'11 CC 2.0 TDI DSG
'17 T6 Kombi 2.0 TDI
Puni's GTI
Puni se Polo
'04 Chico Golf

VWCSA Membership Number: 1523
User avatar
crumbs
Race Chip
Posts: 4043
Registered for: 12 years 11 months
Car Make: VW
Car Model: Citi Rox 1.6i
Membership No: missing
Location: Woesrand
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by crumbs »

User avatar
Pikkewyn
noob
Posts: 1454
Registered for: 13 years 1 month
Car Make: VW, BMW
Car Model: Polo TSI, Jet VR6, F800GS
Membership No: 1855
Location: Greenstone

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Pikkewyn »

Liewe Puni,

Dit is met vreugde in my hart wat ek die boodskap stuur. 'n WOTBOX is fantasties. Dit laat jou toe om ratte te verwissel sonder om die versnellerpedaal te los. Die WOTBOX eenheid word gekoppel aan jou versneller, koppellaar asook jou ontstekingstelsel. As die koppellaar getrap word met die versnellerpedaal heeltemal oop, word die vonk vir 'n baie kort tydperk afgesny deur die ontstekingstelsel. Dus word daar nie krag ontwikkel vir die tyd wat die koppellaar ingetrap is nie, en weerhou ratkas parte van enige skade. Tog terwyl die vonk afgesny is, sal die res van die elektronika die druk vanaf die turbo-aanjaer konstant hou. Die geweerskoot effek wat die WOTBOX veroorsaak is as gevolg van die onverbrande brandstof wat ingespuit word tydens die ratwisseling wat reguit deur na die uitlaatstelsel gaan en deur die warm uitlaatgas onstkeek word.

Ek hoop van harte dat jy nou beter verstaan.

Awe
Current:
2015 VW Polo TSI Highline
1998 VW Jetta VR6 Exec
2011 BMW F800 GS
Previous:
2014 Ford Fiesta ST
2014 Ford Fiesta ST
2013 VW Polo Vivo GT
2007 SEAT Ibiza Cupra TDI
2008 Peugeot 207 GTi
2006 SEAT Ibiza Cupra 1.8T
1996 VW Caddy 2.0 8V
2002 Mini Cooper S R52
2007 VW CITI 1.4
2003 VW CITI 1.4i
User avatar
crumbs
Race Chip
Posts: 4043
Registered for: 12 years 11 months
Car Make: VW
Car Model: Citi Rox 1.6i
Membership No: missing
Location: Woesrand
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by crumbs »

Pikkewyn wrote:Liewe Puni,

:lol: :lol: :lol: Boertjie...
User avatar
SHAUN
Post Whore
Posts: 29491
Registered for: 20 years 10 months
Car Make: BMW
Car Model: 2006 335i
Membership No: 1148
Location: WildWest

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by SHAUN »

Pikkewyn wrote:Liewe Puni,

Dit is met vreugde in my hart wat ek die boodskap stuur. 'n WOTBOX is fantasties. Dit laat jou toe om ratte te verwissel sonder om die versnellerpedaal te los. Die WOTBOX eenheid word gekoppel aan jou versneller, koppellaar asook jou ontstekingstelsel. As die koppellaar getrap word met die versnellerpedaal heeltemal oop, word die vonk vir 'n baie kort tydperk afgesny deur die ontstekingstelsel. Dus word daar nie krag ontwikkel vir die tyd wat die koppellaar ingetrap is nie, en weerhou ratkas parte van enige skade. Tog terwyl die vonk afgesny is, sal die res van die elektronika die druk vanaf die turbo-aanjaer konstant hou. Die geweerskoot effek wat die WOTBOX veroorsaak is as gevolg van die onverbrande brandstof wat ingespuit word tydens die ratwisseling wat reguit deur na die uitlaatstelsel gaan en deur die warm uitlaatgas onstkeek word.

Ek hoop van harte dat jy nou beter verstaan.

Awe
Jiiirreee I LOL'd!!!!! :lol: :lol: :lol: :lol:
2006 E92 335i * Monica
2001 Audi S3 Quattro * Suzie-Q
1999 Jetta 3 20vt 181kw 390nm * Jet-Li
2006 Caddy 1.6 low and slow * Tossa-Caddy
2001 Polo classic 16v ABF Featured * BLUEmotion
1988 Bmw E30 2.9L - Written off
1991 MKII GTI - Sold
1989 MKII CSL - Sold
Saiendra wrote: I cannot argue with you, you bought a BMW out of motorplan...
You clearly have more balls than me.
Viper
Goldwagen Delarey
Posts: 4245
Registered for: 14 years 3 months
Car Make: VW
Car Model: GOLF 1 1870cc 8v ethanol
Membership No: 1800
Location: DELAREY ONTDEKKERS
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Viper »

Pikkewyn wrote:Liewe Puni,

Dit is met vreugde in my hart wat ek die boodskap stuur. 'n WOTBOX is fantasties. Dit laat jou toe om ratte te verwissel sonder om die versnellerpedaal te los. Die WOTBOX eenheid word gekoppel aan jou versneller, koppellaar asook jou ontstekingstelsel. As die koppellaar getrap word met die versnellerpedaal heeltemal oop, word die vonk vir 'n baie kort tydperk afgesny deur die ontstekingstelsel. Dus word daar nie krag ontwikkel vir die tyd wat die koppellaar ingetrap is nie, en weerhou ratkas parte van enige skade. Tog terwyl die vonk afgesny is, sal die res van die elektronika die druk vanaf die turbo-aanjaer konstant hou. Die geweerskoot effek wat die WOTBOX veroorsaak is as gevolg van die onverbrande brandstof wat ingespuit word tydens die ratwisseling wat reguit deur na die uitlaatstelsel gaan en deur die warm uitlaatgas onstkeek word.

Ek hoop van harte dat jy nou beter verstaan.

Awe
Nou dit is nou mos uit die boonste gestoeltes en mooi verduidelik! :lol: :lol:

I'm to scared to ask how a 4 stroke engine work after that !! :lol: :lol:
Image
User avatar
Puni
Field Marshal
Posts: 10116
Registered for: 15 years 8 months
Car Make: VW and Audi
Car Model: VW T6 Caravelle | Audi Q7
Membership No: 1523
Location: Glen Marais, Kempton Park
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Puni »

Pikkewyn wrote:Liewe Puni,

Dit is met vreugde in my hart wat ek die boodskap stuur. 'n WOTBOX is fantasties. Dit laat jou toe om ratte te verwissel sonder om die versnellerpedaal te los. Die WOTBOX eenheid word gekoppel aan jou versneller, koppellaar asook jou ontstekingstelsel. As die koppellaar getrap word met die versnellerpedaal heeltemal oop, word die vonk vir 'n baie kort tydperk afgesny deur die ontstekingstelsel. Dus word daar nie krag ontwikkel vir die tyd wat die koppellaar ingetrap is nie, en weerhou ratkas parte van enige skade. Tog terwyl die vonk afgesny is, sal die res van die elektronika die druk vanaf die turbo-aanjaer konstant hou. Die geweerskoot effek wat die WOTBOX veroorsaak is as gevolg van die onverbrande brandstof wat ingespuit word tydens die ratwisseling wat reguit deur na die uitlaatstelsel gaan en deur die warm uitlaatgas onstkeek word.

Ek hoop van harte dat jy nou beter verstaan.

Awe

Dankie Neil.
Dit vervul my hart met immerse blyheid dat jy my so in my taal antwoord.

Baie dankie.

Is daar enige nadele aan die WOT box?
En ek dink as daai WOT box nog beskikbaar is in December of na my payday gaan ek hom koop.
Derrick Puni Brummer

Current Rides:
T6 Caravelle 2.0 BiTDI
'16 Audi Q7 3.0 TDI

Ex Rides:
'08 Touareg V10
'11 CC 2.0 TDI DSG
'17 T6 Kombi 2.0 TDI
Puni's GTI
Puni se Polo
'04 Chico Golf

VWCSA Membership Number: 1523
User avatar
Stompie
Boostleak Guru
Posts: 20203
Registered for: 13 years 10 months
Car Make: BMW
Car Model: 2006 120D
Membership No: 1843
Location: East Rand

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Stompie »

Puni wrote:
Pikkewyn wrote:Liewe Puni,

Dit is met vreugde in my hart wat ek die boodskap stuur. 'n WOTBOX is fantasties. Dit laat jou toe om ratte te verwissel sonder om die versnellerpedaal te los. Die WOTBOX eenheid word gekoppel aan jou versneller, koppellaar asook jou ontstekingstelsel. As die koppellaar getrap word met die versnellerpedaal heeltemal oop, word die vonk vir 'n baie kort tydperk afgesny deur die ontstekingstelsel. Dus word daar nie krag ontwikkel vir die tyd wat die koppellaar ingetrap is nie, en weerhou ratkas parte van enige skade. Tog terwyl die vonk afgesny is, sal die res van die elektronika die druk vanaf die turbo-aanjaer konstant hou. Die geweerskoot effek wat die WOTBOX veroorsaak is as gevolg van die onverbrande brandstof wat ingespuit word tydens die ratwisseling wat reguit deur na die uitlaatstelsel gaan en deur die warm uitlaatgas onstkeek word.

Ek hoop van harte dat jy nou beter verstaan.

Awe

Dankie Neil.
Dit vervul my hart met immerse blyheid dat jy my so in my taal antwoord.

Baie dankie.

Is daar enige nadele aan die WOT box?
En ek dink as daai WOT box nog beskikbaar is in December of na my payday gaan ek hom koop.
die een van neil se chommie?

lol dis as ek hom ni eerste koop nie!! lol nee ek joke net!

het op gelees, wot box gan regtig eintlik net baie goeie pro's he as jy drag race....vir daily use gan jy hom ni tot sy volle nut gebruik nie!
Image
BMW 120D E87
Ex: 07' Polo GTI 1.8T Rides Thread Here
User avatar
crumbs
Race Chip
Posts: 4043
Registered for: 12 years 11 months
Car Make: VW
Car Model: Citi Rox 1.6i
Membership No: missing
Location: Woesrand
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by crumbs »

Neil drag race permanent so dit is perfect vir hom!
User avatar
Pikkewyn
noob
Posts: 1454
Registered for: 13 years 1 month
Car Make: VW, BMW
Car Model: Polo TSI, Jet VR6, F800GS
Membership No: 1855
Location: Greenstone

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Pikkewyn »

Viper wrote:
Pikkewyn wrote:Liewe Puni,

Dit is met vreugde in my hart wat ek die boodskap stuur. 'n WOTBOX is fantasties. Dit laat jou toe om ratte te verwissel sonder om die versnellerpedaal te los. Die WOTBOX eenheid word gekoppel aan jou versneller, koppellaar asook jou ontstekingstelsel. As die koppellaar getrap word met die versnellerpedaal heeltemal oop, word die vonk vir 'n baie kort tydperk afgesny deur die ontstekingstelsel. Dus word daar nie krag ontwikkel vir die tyd wat die koppellaar ingetrap is nie, en weerhou ratkas parte van enige skade. Tog terwyl die vonk afgesny is, sal die res van die elektronika die druk vanaf die turbo-aanjaer konstant hou. Die geweerskoot effek wat die WOTBOX veroorsaak is as gevolg van die onverbrande brandstof wat ingespuit word tydens die ratwisseling wat reguit deur na die uitlaatstelsel gaan en deur die warm uitlaatgas onstkeek word.

Ek hoop van harte dat jy nou beter verstaan.

Awe
Nou dit is nou mos uit die boonste gestoeltes en mooi verduidelik! :lol: :lol:

I'm to scared to ask how a 4 stroke engine work after that !! :lol: :lol:
Liewe Viper,

As jy moet vra...

Alle binnebrandenjins is afhanklik van die chemiese prosesse genaamd verbranding en ontploffing, wat in wese die reaksie van brandstof met suurstof behels. Die mees algemene brandstowwe in gebruik vandag bestaan uit koolwaterstowwe en word verkry uit petroleum. Dit sluit in brandstowwe bekend as diesel, petrol en vloeibare petroleumgas.

Alle binnebrandenjins is afhanklik, wat ookal die keuse van brandstof, op die effek van beheerde ontploffings, waar die vergaste brandstof reageer met suurstof. Die ontploffingsprodukte (warm gasse) het meer kinetiese energie as die oorspronklike saamgeperste brandstof-lug mengsel (wat 'n groter chemiese energie gehad het). Die kinetiese energie manifesteer homself as 'n hoë temperatuur en druk wat omgeskakel kan word in werk. In 'n resiprokerende enjin, druk die hoëdruk gas, binne in die silinder, die suier afwaarts. Deur die druk af te laat na die kragslag (deur die uitlaatklep oop te maak of deur die gasuitlaat aan die gas bloot te stel in geval van tweeslag enjins) kan die suier weer terugkeer na sy hoogste posisie in die silinder. Die suier kan dan voortgaan na die volgende fase in die siklus (wat wissel afhangende van die tipe enjin). Enige hitte van die ontploffing wat nie na werk omgeskakel is nie is 'n afvalproduk en word vanuit die enjin verwyder deur lug of vloeistofverkoelingstelsels.

Alle binnebrandenjins moet 'n ontstekingsmeganisme hê om die verbranding aan die gang te sit. Die meeste enjins gebruik of 'n elektriese of 'n drukverhitte ontstekingsmeganisme.

Elektriese onstekingstelsels gebruik gewoonlik 'n loodsuurbattery en 'n induksieklos om 'n hoë spanning elektriese vonk te lewer om die brandstof-lug mengsel in die enjin se silinder te ontsteek. Die battery kan herlaai word tydens bedryf deur van 'n verwekker wat deur die enjin aangedryf word, gebruik te maak. Drukverhitte ontstekingstelsels gebruik die hitte in die lug wat opgewek word tydens die saampersingsproses om die brandstof te ontsteek wanneer dit ingespuit word.

Ek hoop dat die kort verduidelikking meer lig op die onderwerp van 4-slag binnebrand enjins bring.

AWE
Current:
2015 VW Polo TSI Highline
1998 VW Jetta VR6 Exec
2011 BMW F800 GS
Previous:
2014 Ford Fiesta ST
2014 Ford Fiesta ST
2013 VW Polo Vivo GT
2007 SEAT Ibiza Cupra TDI
2008 Peugeot 207 GTi
2006 SEAT Ibiza Cupra 1.8T
1996 VW Caddy 2.0 8V
2002 Mini Cooper S R52
2007 VW CITI 1.4
2003 VW CITI 1.4i
User avatar
Crawler
Lieutenant-General
Posts: 8553
Registered for: 19 years 11 months
Car Make: VW
Car Model: 9N3 Polo TDi
Membership No: 1358
Location: JHB
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Crawler »

LOL moer funny!

Dis maak manual soos DSG - amper.... hang af hoe vinnig jou arm en been is om te change

Klink na iets awesome om op te sit, add dit nie ook launch controll?
EX:
CW Polo TDi Sportline
| Cross Polo wheels | LED Numberplate - Interior - Park light | NeVaG & Maldino | Dimsport |
User avatar
Pikkewyn
noob
Posts: 1454
Registered for: 13 years 1 month
Car Make: VW, BMW
Car Model: Polo TSI, Jet VR6, F800GS
Membership No: 1855
Location: Greenstone

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Pikkewyn »

crawler wrote:LOL moer funny!

Dis maak manual soos DSG - amper.... hang af hoe vinnig jou arm en been is om te change

Klink na iets awesome om op te sit, add dit nie ook launch controll?
Dit doen wel, die stelsel sal optel as die koppellaar ingetrap is en jy die versneller heeltemal oopmaak. Dit sal die enjinspoed tot op die verkose revolusies limiteer. Dit word verstel deur 'n knoppie op die eenheid te druk en te hou, waarby 'n blou LED flikker. 'n Tabel is opgestel om die ooreenkoms tussen flikkers en rpm te toon.
Current:
2015 VW Polo TSI Highline
1998 VW Jetta VR6 Exec
2011 BMW F800 GS
Previous:
2014 Ford Fiesta ST
2014 Ford Fiesta ST
2013 VW Polo Vivo GT
2007 SEAT Ibiza Cupra TDI
2008 Peugeot 207 GTi
2006 SEAT Ibiza Cupra 1.8T
1996 VW Caddy 2.0 8V
2002 Mini Cooper S R52
2007 VW CITI 1.4
2003 VW CITI 1.4i
User avatar
Crawler
Lieutenant-General
Posts: 8553
Registered for: 19 years 11 months
Car Make: VW
Car Model: 9N3 Polo TDi
Membership No: 1358
Location: JHB
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Crawler »

Pikkewyn wrote:
crawler wrote:LOL moer funny!

Dis maak manual soos DSG - amper.... hang af hoe vinnig jou arm en been is om te change

Klink na iets awesome om op te sit, add dit nie ook launch controll?
...enjinspoed tot op die verkose revolusies limiteer...
Image
EX:
CW Polo TDi Sportline
| Cross Polo wheels | LED Numberplate - Interior - Park light | NeVaG & Maldino | Dimsport |
Viper
Goldwagen Delarey
Posts: 4245
Registered for: 14 years 3 months
Car Make: VW
Car Model: GOLF 1 1870cc 8v ethanol
Membership No: 1800
Location: DELAREY ONTDEKKERS
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Viper »

Wat? :twisted:
I'm Afrikaans, but can we please switch back the the red neck language. I hate it to Google my own language! :lol:
Image
User avatar
AlexTDi
Field Marshal
Posts: 11373
Registered for: 13 years 8 months
Car Make: VW
Car Model: '15 Polo GTI
Membership No: 1724
Location: Johannesburg

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by AlexTDi »

Viper wrote:Wat? :twisted:
I'm Afrikaans, but can we please switch back the the red neck language. I hate it to Google my own language! :lol:

Not even google can help me :crazy:
Alex
VWCSA Member No. 1724

Daily: '06 Land Rover Freelander TD4 HSE
Race Car: Polo Vivo GT

EX:
Daily:
'15 6C Polo GTI DSG
'06 1.9 TDI Sportline
'06 BMW 320D M-Sport
Weekend Toy: '84 Golf MK 1 GT
Race Car: Golf MK1 2 Door

https://www.facebook.com/AMRacing89
User avatar
Barney
Lieutenant-General
Posts: 8941
Registered for: 13 years 8 months
Car Make: VW
Car Model: Mk3.5 Cabrio
Membership No: 1723
Location: Uranus

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Barney »

google ftw..... i love the pedo bear :D
ruan9n
Post Whore
Posts: 32020
Registered for: 17 years 9 months
Car Make: VW
Car Model: Scirocco 2.0TSI dsg
Membership No: 1343
Location: PRETORIA

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by ruan9n »

Daarsy Pikkewyn, doen dit vir volk en vaderland. Puni sal nou immers 'n goeie besluit kan neem vanwee die verduideliking in sy moedertong, al is die verduideliking van so aard dat die hoegaande afrikaans reguit bo oor sy kop gaan, gaan. Jy was immers korrek in die verduideliking van die afwesigheid van vonk tydens die ruil van ratte. Kom ons hoop hy het vloeibare kontant tot sy beskikking anders sou die wetenskaplike afrikaanse uiteensetting van die meganiese uitwerking van die knal-boks van geen belang gewees het nie.
Candy white Scirocco 2.0TSI DSG StormtrooperXL 195kw 456nm @ stealth
Revo stage 2, Revo 76mm dp, Revo throttle pipe, APR 1&2 Carbonio intake, Neuspeed hiflow discharge pipe, H&R springs, 19" RS3 wheels, R8 coils, Iridiums, BSH dogbone insert, TTRS lca's, R interior.

Ex: Golf 6 GTI aka "pepper" 252hp 420nm
Ex: Golf 5 GTI aka "stormtrooper" 190kw 390nm
Ex: 9n Polo TDI sportline "The cupra polo" 125kw 430nm
Ex: Some other polos
User avatar
Dougi
Broekn Neuws Reportr
Posts: 4847
Registered for: 14 years 6 months
Car Make: VW
Car Model: Seat Ibiza Cupra, TDI
Membership No: 1662
Location: Cape Town

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Dougi »

Hahhahaha. Neil you just made my day!
Current:
2008 Seat Ibiza Cupra(Soot Monster)

Ex:
2007 Polo 9n3 Tdi
EURO Polo Playa 1.8i
Opel Corsa GSI
Opel Corsa 130 / GSI Super Boss driven
Toyota Conquest 180 RSI
Image
User avatar
Puni
Field Marshal
Posts: 10116
Registered for: 15 years 8 months
Car Make: VW and Audi
Car Model: VW T6 Caravelle | Audi Q7
Membership No: 1523
Location: Glen Marais, Kempton Park
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Puni »

Dougi wrote:Hahhahaha. Neil you just made my day!
Could you read it? :twisted: :eek: :lol: :lol: :hi: :hug:
Derrick Puni Brummer

Current Rides:
T6 Caravelle 2.0 BiTDI
'16 Audi Q7 3.0 TDI

Ex Rides:
'08 Touareg V10
'11 CC 2.0 TDI DSG
'17 T6 Kombi 2.0 TDI
Puni's GTI
Puni se Polo
'04 Chico Golf

VWCSA Membership Number: 1523
User avatar
panic-mechanic
Panic's Place
Posts: 26715
Registered for: 22 years 9 months
Membership No: 79
Location: Benoni, putfontein.

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by panic-mechanic »

Vaderland. En hier wou ek 'n eenvoudig antwoord gee soos gebruik die fokken soek knoppie want daai vraag was al presies net so gevra en beantwoord.
Stephan van Tonder - Jhb - Putfontein Benoni
'05 Audi A6 3.0L TDI Avant
'09 Touareg 3l TDI
'13 VW CC 2l tdi (repair project)
'05 Touareg v10

Perfect Power dealer. I do dyno tuning.
User avatar
Puni
Field Marshal
Posts: 10116
Registered for: 15 years 8 months
Car Make: VW and Audi
Car Model: VW T6 Caravelle | Audi Q7
Membership No: 1523
Location: Glen Marais, Kempton Park
Contact:

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Puni »

panic-mechanic wrote:Vaderland. En hier wou ek 'n eenvoudig antwoord gee soos gebruik die fokken soek knoppie want daai vraag was al presies net so gevra en beantwoord.
Jammer oom. Ek het eintlik vergeet :oops:
Derrick Puni Brummer

Current Rides:
T6 Caravelle 2.0 BiTDI
'16 Audi Q7 3.0 TDI

Ex Rides:
'08 Touareg V10
'11 CC 2.0 TDI DSG
'17 T6 Kombi 2.0 TDI
Puni's GTI
Puni se Polo
'04 Chico Golf

VWCSA Membership Number: 1523
User avatar
Dougi
Broekn Neuws Reportr
Posts: 4847
Registered for: 14 years 6 months
Car Make: VW
Car Model: Seat Ibiza Cupra, TDI
Membership No: 1662
Location: Cape Town

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Dougi »

Puni wrote:
Dougi wrote:Hahhahaha. Neil you just made my day!
Dude i wek in 'n kantoor met 13 Afrikaans Mense en daar is net 2 van ons wat is Engels.
So kom suig my sjokolade balle. :crazy: :moon: :crazy:
Current:
2008 Seat Ibiza Cupra(Soot Monster)

Ex:
2007 Polo 9n3 Tdi
EURO Polo Playa 1.8i
Opel Corsa GSI
Opel Corsa 130 / GSI Super Boss driven
Toyota Conquest 180 RSI
Image
User avatar
Dougi
Broekn Neuws Reportr
Posts: 4847
Registered for: 14 years 6 months
Car Make: VW
Car Model: Seat Ibiza Cupra, TDI
Membership No: 1662
Location: Cape Town

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Dougi »

Dougi wrote:
Puni wrote:
Dougi wrote:Hahhahaha. Neil you just made my day!
Dude i wek in 'n kantoor met 13 Afrikaans Mense en daar is net 2 van ons wat is Engels.
So kom suig my sjokolade balle. :crazy: :moon: :crazy:
So yes I understand fool
Current:
2008 Seat Ibiza Cupra(Soot Monster)

Ex:
2007 Polo 9n3 Tdi
EURO Polo Playa 1.8i
Opel Corsa GSI
Opel Corsa 130 / GSI Super Boss driven
Toyota Conquest 180 RSI
Image
Stephan
Cadet
Posts: 797
Registered for: 15 years 9 months
Car Model: MK4 GiT 20VT
Membership No: missing
Location: Bloemfontein

Re: WOT Box - Golf 5 GTi

Post by Stephan »

Pikkewyn wrote:Liewe Puni,

Dit is met vreugde in my hart wat ek die boodskap stuur. 'n WOTBOX is fantasties. Dit laat jou toe om ratte te verwissel sonder om die versnellerpedaal te los. Die WOTBOX eenheid word gekoppel aan jou versneller, koppellaar asook jou ontstekingstelsel. As die koppellaar getrap word met die versnellerpedaal heeltemal oop, word die vonk vir 'n baie kort tydperk afgesny deur die ontstekingstelsel. Dus word daar nie krag ontwikkel vir die tyd wat die koppellaar ingetrap is nie, en weerhou ratkas parte van enige skade. Tog terwyl die vonk afgesny is, sal die res van die elektronika die druk vanaf die turbo-aanjaer konstant hou. Die geweerskoot effek wat die WOTBOX veroorsaak is as gevolg van die onverbrande brandstof wat ingespuit word tydens die ratwisseling wat reguit deur na die uitlaatstelsel gaan en deur die warm uitlaatgas onstkeek word.

Ek hoop van harte dat jy nou beter verstaan.

Awe
Roll Rond op vloer skeer my oop!!!
.:R 20VT
Post Reply