2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Jasondj
Cadet
Posts: 266
Registered for: 10 years 1 month
Location: CAPE TOWN

Re: 2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Post by Jasondj »

Ok so basies moet ek begin van die relay af fan toe werk. Al die kontakte kyk en skoon maak. Ek neem an die fans kom ook nie goedkoop nie. Ekt gekyk dis nog die oorspronklike fans. So basies als wat plugs het en te doen het met die fans ek uit plug en skoon blaas of is daar n produk wat ek moet gebruik. Kan die fans getoets word?

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk
User avatar
panic-mechanic
Panic's Place
Posts: 26715
Registered for: 21 years 8 months
Membership No: 79
Location: Benoni, putfontein.

Re: 2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Post by panic-mechanic »

Krag direk oor die twee terminals van die batty af. Fan sal loop of nie.
Stephan van Tonder - Jhb - Putfontein Benoni
'05 Audi A6 3.0L TDI Avant
'09 Touareg 3l TDI
'13 VW CC 2l tdi (repair project)
'05 Touareg v10

Perfect Power dealer. I do dyno tuning.
Jasondj
Cadet
Posts: 266
Registered for: 10 years 1 month
Location: CAPE TOWN

Re: 2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Post by Jasondj »

Hul kom aan maar hoe weet mens of the borsels sleg kontak maak. Kan die load getoets word wat die fans trek en wat moet dit wees.

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk
User avatar
panic-mechanic
Panic's Place
Posts: 26715
Registered for: 21 years 8 months
Membership No: 79
Location: Benoni, putfontein.

Re: 2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Post by panic-mechanic »

Ugh nee sal jou nie load numbers kan gee nie.mas jy regtig wonder vervang hulle net.
Stephan van Tonder - Jhb - Putfontein Benoni
'05 Audi A6 3.0L TDI Avant
'09 Touareg 3l TDI
'13 VW CC 2l tdi (repair project)
'05 Touareg v10

Perfect Power dealer. I do dyno tuning.
Jasondj
Cadet
Posts: 266
Registered for: 10 years 1 month
Location: CAPE TOWN

Re: 2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Post by Jasondj »

Ok, sal maar begin die koneksies kyk vir dry joints dan as ek niks kry nie fans doen. Gou n vraag, die fan resistor kan dit ook die probleem wees, dit sit tussen die 2 fans so ronde disc met drade wat uit kom.

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk
User avatar
panic-mechanic
Panic's Place
Posts: 26715
Registered for: 21 years 8 months
Membership No: 79
Location: Benoni, putfontein.

Re: 2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Post by panic-mechanic »

weetie, Het nog nooit een van daai moes vervang nie
Stephan van Tonder - Jhb - Putfontein Benoni
'05 Audi A6 3.0L TDI Avant
'09 Touareg 3l TDI
'13 VW CC 2l tdi (repair project)
'05 Touareg v10

Perfect Power dealer. I do dyno tuning.
Jasondj
Cadet
Posts: 266
Registered for: 10 years 1 month
Location: CAPE TOWN

Re: 2000 Polo Classic : Rough cold start and cooling fans.

Post by Jasondj »

Ok so paar toetse gedoen. Eers die een fan uit geplug aircon laat loop vir 5min, fuse gevoel en was warm maar nie brand warm soos gewoonlik nie. Toe die ander fan so ook getoets en af gesit, fuse was baie warmer gewees. Wat ek oop op gelet het is die fan resistor was brand warm, is dit normaal?

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk
Post Reply